Search results for oom paul

Bikini Car Wash - Oom Paul 0    0

As jy 'n Bikini Car Wash wil doen...fokken doen dit net!

Admin 554 views

Tsêk Jou Naai 0    0

Jy weet mos, dis somer en daai mozzies is orals!

Admin 871 views

Koshfontein se Mense 0    0

Ontmoet die Dominee, Kens Tilly en experience bietjie die Mense van Koshfontein

Admin 331 views

Leer Om Te Foken Indicate 0    0

Hiermee word julle in kennis gestel van 'n alombekende stukkie tegnologie wat beskikbaar is in alle moderne motors. Hierdie is een van daai dinge waarvan 'n seker groep mense in die samelewing niks v...

Admin 285 views

Die Turbo Scooter 0    0

Ons doen bietjie 'n turbo op 'n scooter..220 Papa! Die movie feature vir Bubbles, Theunsie, Vuurhoutjies en natuurlik ekke, oom paul. Ons het musiek van ander manne gebruik so gee hier credit: ...

Admin 776 views

Taalles - Fokken Spel Net Reg - Oom Paul 0    0

Soveel mense maak spelfoute, hier gee ons 'n paar tips of woorde wat jou onnosel laat lyk as jy dit verkeerd spel.

Admin 375 views

Oom Paul - Swanger Vroue 0    0

Een of ander tyd gebeur dit in almal se lewe...die swanger vrou, as jy nie een word nie gaan jy wel een of ander tyd een tee kom. Wees gereed.

Admin 1,747 views

Die Window Washer 0    0

Ons ken hulle, daai blixims wat by 'n stopstraat of verkeerslig staan en meer van 'n gemors maak as skoon maak. Hier is 'n windows washer

Admin 304 views